"Ek kan regtig Kairos Slimming & Skin Tightening Clinic aanbeveel vir wonderlike behandelings wat goeie resultate lewer. Die somer is hier en ons almal wil met selfvertroue daai baaikostuum aantrek. Word gerus deel van die Kairos familie waar terapeute bereid is om 'n pad met jou te stap, maak nie saak hoe klein of hoe groot jy fisies is nie… jy verdien om op jou beste te lyk!"

|